N nuwe dagbreek (Dagbreek, #1) Karen Kingsbury

ISBN:

Published:

Kindle Edition

271 pages


Description

N nuwe dagbreek (Dagbreek, #1)  by  Karen Kingsbury

N nuwe dagbreek (Dagbreek, #1) by Karen Kingsbury
| Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 271 pages | ISBN: | 6.42 Mb

N NUWE DAGBREEK is die eerste boek in die DAGBREEK-reeks, die opwindende opvolg op Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks. In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag n geheim te hou vir die paparazzi.MoreN NUWE DAGBREEK is die eerste boek in die DAGBREEK-reeks, die opwindende opvolg op Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks.

In hierdie boek is Dayne Matthews en Katy Hart vasbeslote om hulle lang verwagte troudag n geheim te hou vir die paparazzi. Terwyl hulle aan die troureelings werk, word hulle verhouding al hegter en sterker. Maar dit vra op die ou einde die hulp van die Baxter-familie sowel as baie van die CKT-kinders om alles reg te laat uitwerk. John Baxter is verheug dat sy oudste seun net n paar kilometer weg gaan huis opsit. Hy is egter nie seker hoe sy kinders n situasie gaan hanteer waarvan hy nie meer kan wegvlug nie, naamlik sy gevoelens vir sy vriendin Elaine.

Intussen is die Flanigan-gesin in n stryd gewikkel oor hulle jong loseerder, Cody Coleman Jim Flanigan se stervoetbalspeler. Na n alkohol-oordosis moet Cody vir sy lewe veg. Net die Here se genade en n wonderwerk kan hom van die randjie van die dood red fisiek en geestelik.



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "N nuwe dagbreek (Dagbreek, #1)":


coleccionandoprincipios.com

©2008-2015 | DMCA | Contact us